Werkers vrees Covid-kontak | Die Son
Kaapstad Verander Area ... Volgens die werker het hulle vir lank geen ontsmettingsmiddel gehad nie en daar is geen toiletpapier in die badkamers nie. Sy sê: “Daar was nooit sanitiser nie, maar daar is nou ewe skielik. Die toilette word nie gereeld skoongemaak nie. Daar is meer as vyf mense wat dieselfde toilet moet gebruik.