Pynstiller - Wikipedia
Dit kan tot die ontwikkeling van 'n maagseer en/of bloedafwykings aan leiding gee. Ibuprofen se newe-effekte op die maag en dermkanaal blyk minder ernstig te wees. Glafenien, 'n betreklik nuwe middel wat van kinien afkomstig is, se pynstillende uitwerking is sterker as die van asetielsalisielsuur.